Veertig jaar na 1976 – Tyd vir ‘n nuwe lied en versoening

VersoeningVeertig jaar gelede het ons samelewing gebrand met jeugopstande in Soweto en elders.Twintig jaar later is die nuwe grondwet aanvaar. Nou met die veertigste herdenking van 1976 se opstande wil SA- kerke help om die ideale van die grondwet prakties lewe te gee. Op 11 Junie word die eerste versoeningsbyeenkoms in Orlando stadion gehou. e-KERK bode: Lees berig

Versoeningsbyeenkoms 11 Junie 2016 – Praktiese inligting en Program: klik hier 

Video clips: Drie bekendes gesels oor deelname aan die veldtog– klik op die foto’s vir die video clips

Video Clips VersoeningsveldtogKobus GerberRolex Schoeman

Biddag vir Ekologie – 5 Junie 2016 Preekskets

Klik hier vir die powerpoint Preekskets – Ekologie

Brief aan die Minister van Finansies mnr Pravin Gordhan